HOME

Wedding Photography Gauteng - Destination wedding South Africa (Abraham and Elsabe)



Ek dink enige iemand wat by die troue was sal saam met my stem dit was beslis een van die beste troues ooit, behalwe vir die feit dat ek my familie weer kon sien, was dit ook my klein boetie se troue. So ek weet nie of dit dalk die rede is nie, maar dit was onvergeetlik. Elsabe, baie welkom by die Van Staden familie, dit is n groot vooreg vir ons om jou en jou familie in te verwelkom, alhoewel jy eintlik al van die begin af familie was! Dankie ook vir die mees onvergeeflikste tyd ooit, ek dink almal wat daar was voel dieselfde. Baie lief vir albei van julle, mag julle huwelik ryklik geseen word. 


Corette en Neil




2 de Fotograaf: Neil Faux
Venue: Doornkraal Country wedding venue
Rok:  Bridal Manor 
Hout goedjies (Badges, hangers, signage):  Liqerish
Skoene:  Anella
Jewellery:  Pearl & Ivory
Hare & Make-up:  Profile Beauty
Kerk dekor:  Pebble & Lace
Venue Dekor & Blomme:  Corette Faux & Pebble & Lace
Stoele:  Bold Pearl
Garter:  Heavenly Garters
Bridesmaids Rokke:  Gelique
Groom’s tie:  My Bro Tie
Guest Favours & Cake:  MMMM Macarons
Groomsmen and groom’s attire:  Smart Guy
Videographer:  Barefeet Videography
DJ:  DJ Jonty
Skryfbehoeftes:  Lily Young & Leach Printers